1
Eendag, nie so lank gelede nie, was daar twee mense wat so lief was vir mekaar dat hulle oornag fisiek aan mekaar vasgegroei het. Met die “vassittery” word dié twee so gatvol vir mekaar dat hulle besluit om liewer te skei … maar watter een sal oorleef? Dié tong-in-die-kies-parodie ondersoek die tema van liefde en verganklikheid: Google gerus “Wheelie People”. Is die mens bestem om sy ander helfte te vind, of is die kans ’n onberekenbare, wiskundige formule van totale onmoontlikheid?
Genre: Tragikomedie | Tragicomedy
Rolverdeling | Cast: Cindy Swanepoel, Zak Hendrikz
Regisseur en dramaturgie | Director and dramaturgie: Alby Michaels
Skrywer| Writer: Henriëtta Gryffenberg
Choreografie | Choreography: Craig Morris
Musiek | Music: Coenraad Rall
Beligtingsontwerp | Lighting design: Oliver Hauser
Stelontwerp | Set design: Nadine Minnaar
Kostuumontwerp | Costume design: Nerine Pienaar
Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: Momentum Beleggings Aardklop, KKNK, NATi , BASA
Vervaardiger en verwerking | Producer and adaptation: Swan Dive Collective
Tydsduur | Running time at full length: 70 min
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 16+ T
Taal | Language: Afrikaans
Kaartjieprys | Ticket price: R120 vooraf, R150 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 2 Jul 20:00, 3 Jul 10:00, 5 Jul 20:00
Lokaal | Venue: kykNET AWO (Albert Wessels Ouditorium)