Feesprogram 2025

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste...
R180 15 Jul 13:30, 16 Jul 17:00, 17 Jul 13:30, 19 Jul 20:30 kykNet Scaena-teater Tinarie van Wyk Loots Cintaine Schutte, Carel Nel
A Prayer to all my Azanian’s, ‘n oorspronklike eenbedryf-satire in Engels en Sesotho, is ‘n satiriese toneelstuk geïnspireer...
R100 16 Jul 17:00, 18 Jul 11:00 EBW Ouditorium Innocent Mohlakane  Rahantlane Koos, Vuyani Radebe 
Hierdie is ’n intense en emosionele musiekreis deur ons onlangse geskiedenis wat ook die orrel se relevantheid as...
R180 16 Jul 17:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Winand Grundling Winand Grundling, Johann Nel
Jason, ‘n teruggetrokke jong man, worstel deur die lewe terwyl hy die littekens van gesinsmishandeling in sy kindertyd...
Gratis 18 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Thabani Makanza Marunzo Thomas, Fezeka Nontlanga, Lisa-Maree Bruiners, Siba Qoba, Gail Juta
Politici twis in die hitte van die stryd, terwyl polisiemanne hul daaglikse rondtes in die winkelsentrum maak. Hier...
15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz-saal Ginta Tinte Vasermane
Die kind se naam was Isabella Dolorosa van Tonder, maar haar Granny het haar Tinkerbell genoem. Amanda Strydom...
R220 18 Jul 19:00, 19 Jul 09:30 Odeion-ouditorium Amanda Strydom, Coenraad Rall,
Dis vanjaar die 25ste verjaardag van Valiant Swart se ikoniese album Deur die Donker Vallei. Ter herdenking, is...
R220 18 Jul 13:00, 19 Jul 20:00 Odeion-ouditorium Valiant Swart, Schalk Joubert, Jorik Pienaar, Simon Orange, Illimar Neitz
Wanneer Annie Sullivan en Hellen Keller mekaar in 1887 ontmoet, volg ‘n intense, roerende oorlog tussen twee gebroke...
R200 17 Jul 20:30, 18 Jul 09:00, 18 Jul 20:30, 19 Jul 09:30 ATKV Wynand Mouton-teater Hennie van Greunen Stian Bam, Bianca Flanders, Eldon van der Merwe, Cintaine Schutte, Judi Hattingh
Nadat ‘n pasgebore baba tydens die bevalling sterf, word die moraliteit en professionaliteit van ‘n ob-gin, Nina, bevraagteken...
Gratis 18 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Dea Kulumbegashvili Ia Sukhitashvili, Kakha Kintsurashvili, Merab Ninidze
Suid-Afrika ’n Prokureur se ontvangsdame is mal oor speurverhale en misdaadfilms. Wanneer sy glo haar baas is vermoor,...
Gratis 19 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Koos Roets Tobie Cronje, Katinka Heyns, Jan Bruyns
Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien … Hoekom sal jy nooit...
R220 17 Jul 17:00, 19 Jul 13:30 Odeion-ouditorium Tobie Cronje Amore Bekker
Kom luister saam wanneer drie legendes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs en Francois Griebenow, saam klets oor hul skryfprosesse....
R40 17 Jul 12:00 ATKV Boeke-oase Francois Griebenow, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen
bat behaviour, ‘n solo-uitstalling deur Nicola Grobler van die Universiteit van Pretoria se Skool vir die Kunste, verken...
15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz-saal Nicola Grobler
Tussen die wêrelde van kuns, tradisie en selfontdekking balanseer Becoming Sunny-Bella ‘n poëtiese en meesleurende reis na identiteit,...
Gratis 16 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Sana-Bella Ebrahim Sana-Bella Ebrahim, Jeanette Pillay, Mike Mazzon, Rich-Marv Ellis, Pragashnie Naidoo, Patricia Devenish, Ayanda Fali
Potensieel-gevaarlike naby-aarde-voorwerpe is asteroïede en ander ruimterommel binne ongeveer 50 miljoen-km van die aarde wat groot genoeg kan...
R60 19 Jul 19:00 Naval Hill-planetarium Sakkie van der Westhuizen, Lucas Erasmus
Aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Theo Neethling is sedert 1 April 2009 ’n professor...
Gratis 16 Jul 18:00 ATKV Boeke-oase Theo Neethling
Die Bella-Wet se intrede kruip nader. Wat is die impak daarvan op Afrikaans as akademiese taal en die...
R40 16 Jul 17:00 ATKV Boeke-oase Jaco Deacon, Jerry Merabe, Mariëtte Reyneke
Bielie is ‘n humoristiese en poëtiese vertelling oor ‘n aspirant-”bosveldbul” wat vasbeslote is om sy merk te maak...
R100 17 Jul 17:00, 19 Jul 18:00 EBW-ouditorium DeBeer Cloete Barend Kriel
Gedurende Operasie Sceptic waarin 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het, het tweede...
R40 16 Jul 16:00 ATKV Boeke-oase Jonathan Ball Publishers Deon Lamprecht, Louis Botma
“Dis soos om ‘n ou emosie opnuut te voel, maar nader, omdat jou eie taal anders en dieper...
R200 17 Jul 12:30, 18 Jul 19:00, 19 Jul 09:30 Naval Hill Planetarium Koos van der Merwe
Hierdie groepuitstalling met diverse nuwe kunswerke van dertien kunstenaars van die Fakulteit Beeldende Kunste aan die Universiteit van...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 00:00 Scholtz-saal Teboho Mokhothu
Goldendean nooi jou uit om ’n teer oomblik met ’n “sagte radikale” te ervaar. Hierdie kunswerke is sag...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Public Art: UFS Festival Ground Goldendean
Sara: In dié roman word Abraham deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na...
R40 15 Jul 11:00 ATKV Boeke-oase NB Uitgewers Maretha Maartens, Jaco Spies
Ek gaan ’n laataand geselsprogram by kaggelvuur en wyn aanbied waar kuiergaste kan kom ontspan ná ‘n vertoning...
Gratis 15 Jul 21:00, 16 Jul 21:00, 17 Jul 21:00, 18 Jul 21:00, 19 Jul 21:00 kykNet Scaena-teater voorportaal Charles Smith
Die stigterslede van die Pitori Thread Collective bied sy debuut-groepuitstalling aan getiteld Chommie areyeng, wat in Sipitori “vriende,...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz-saal Andrea Moses
Hierdie multi-internasionale, bekroonde kortfilm bied ‘n blik op die lewe van ‘n huiswerker wie se drome op ‘n...
Gratis 16 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Patrick T. Peni Jane Mpholo, Nico Taljaard, Mosa Keketsi, Beauty Mlokoti ka Plaaitjies, Werner Shiraz Morris
France, Germany, Romania Anne, ‘n jong aktrise, is op die drumpel om haar deurbraak in die fliekbedryf te...
Gratis 16 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Michael Haneke Juliette Binoche, Thierry Neuvic, Josef Bierbichler
Hierdie TPG-werkswinkel sal die deelnemers bekendstel aan linosnee, ‘n vorm van reliëfdruktegniek. Hierdie drie-uur-lange werkswinkel sal die metode...
R800 (Speelopsie), R1 350 (Meesteropsie) 18 Jul 11:00 Scholtz-saal The Printing Girls Cloudia Rivett-Carnac
Die uitstalling Crossroads is gekurateer deur die Belgies-gebaseerde skrywer en fotograaf Hughes Makaba Ntoto en die kreatiewe konsultant...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Eeufees-portaal Palesa Segomotso Motsumi, Hugues Ntoto Makaba Palesa Segomotso Motsumi, Sematsatsa Library
Dominee Stephen Kumalo is ‘n Zulu-predikant in landelike Suid-Afrika. Wanneer sy seun van roof en moord beskuldig word,...
Gratis 18 Jul 19:00 Equitas-ouditorium Darrell Roodt James Earl Jones, Richard Harris, Charles S. Dutton
Veertig jaar nadat Jannie ’n eerste Nederlandstalige liedjie plaaslik gesing het, is De Wals van de Liefde van...
R200 16 Jul 17:00, 17 Jul 19:30, 18 Jul 10:00 Naval Hill-planetarium Jannie du Toit, Marcel Dednam, Deryn Dednam
In beautiful Caledon, a tragedy unfolds. The talented 16-year-old Deveny Nel’s death shocks the community and the nation....
R40 16 Jul 11:00 ATKV Boeke-oase NB Uitgewers Julian Jansen
Op tienjarige ouderdom hoor Annie Ernaux ‘n gesprek wat nie vir haar ore bedoel was nie. Sy was...
R40 17 Jul 09:00 ATKV Boeke-oase Naledi Uitgewers Naomi Morgan, Cilliers van den Berg
Dié nuutgeskrewe, satiriese klug deur Nico Luwes dryf die spot met bestuurslede van ‘n nuwe artistieke streeksraad, die...
R180 16 Jul 14:00, 18 Jul 13:30, 19 Jul 20:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Petrus du Preez Veneshree Lingham, Kingdom Moshounyene, Obed de Koker, Angelo Mockie, Peter Taljaard, Pascaline Phale, Oliver Bonga, Jolene Swartz, Nancy Nkatsela, Rondo Mpiti, Thabang Matlali, Simone Beatrice v. Wyk, Lenthea Jantjies, Chicco deKoker, Jefferson Dirks-Korkee
Die Date is ‘n aangrypende kortfilm wat die donkerkant van aanlyn vlerksleep en die gevare van die digitale...
Gratis 15 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Eric Kok Eudene Feder, Alvera Lakay, Alister Vezasie, Freda Kok, David Kok
Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Medestudent Lesea du Plessis gaan nie...
R40 15 Jul 12:00 ATKV Boeke-oase NB Uitgewers P.P. Fourie, Ilse de Korte
Iemand is dood. Of iets is. Jana en Johan, twee familielede, sien mekaar vir die eerste keer in...
R100 18 Jul 18:30, 19 Jul 16:00 Kunstetrust Repteater Karina Lemmer Wentzel Lombard, Tanja Franzsen
Die primêre bron vir hierdie publikasie is Aäron Messelaar se boek, Forgotten but not Buried, wat ‘n stem gee...
R40 16 Jul 12:00 ATKV Boeke-oase drs Hendrik Theys
Dit is die jaar van onse Heer 1745. Die trousseau is gepak. Die lemoene gepluk. Die lakens skoon...
R130 15 Jul 13:00, 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Nichola Viviers Jeanné-Marie Koekemoer, Heinrich Wentzel, Angelique Filter
‘n Feëverhaal, maar nie soos jy verwag nie. ‘n Prinses wat swaarde swaai en ‘n Prins wat bak...
R100 15 Jul 11:00, 16 Jul 11:00, 17 Jul 09:00 Odeion-amfiteater Keila van Vuuren Elizri Malan, Jaco Enslin, Anke Meyer-Auld, Tiaan Gerber, Lehzè Nieuwoudt, Jené Heymans
Suid-Afrika Lafras Verwey is al dertig jaar lank ‘n klerk in die staatsdiens. Bedags sorteer hy leêrs en...
Gratis 19 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Simon Barnard Tobie Cronjé, Chantell Phillipus, Albert Pretorius
‘n Aangrypende duet-drama met Simon Bruinders. By George sien Abraham hoe sy lewe na die Tweede Wêreldoorlog verkeerd...
R120 17 Jul 16:00, 19 Jul 11:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Zane Meas Simon Bruinders, Vanessa Schwartz
Het jy al ooit gewonder hoe ‘n toneel vir die skerm geskryf word? Die beste manier om dit...
R200 18 Jul 14:00 Equitas Senaatsaal Nico Scheepers
Daar word bitsig na hulle as die “Stellenbosch-Mafia” verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in...
R40 18 Jul 12:00 ATKV Boeke-oase Jonathan Ball Publishers Pieter du Toit
Is ons werklik voorbereid op die dood? Bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy het die wetenskaplike, sielkundige, emosionele...
R40 17 Jul 11:00 ATKV Boeke-oase Protea Boekhuis Carla van der Spuy, Yolanda Barnard Lemmer
Dit is ‘n gesellige aand in klein Emily se speelgoedkamer, waar haar verbeelding haar speelgoed tot lewe bring....
R120 17 Jul 14:00, 18 Jul 10:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Santie van Biljon Peter Taljaard, Claudi Els
Die Vrou Op Die Dak, ‘n splinternuwe teks uit die pen van Germandt Geldenhuys, word aangebied deur dieselfde...
R180 18 Jul 20:00, 19 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Germandt Geldenhuys Je-ani Swiegelaar
Different Shades of Black is ‘n dinamiese teaterstuk wat fisieke teater, mimiek en komedie kombineer om die kompleksiteite...
R100 17 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Kunstetrust Repteater Sinenhlanhla Mgeyi David Noto, Brooklyn Lottering, Sonia Mayor
Dimpho and the Catfish is ‘n speelse, dog kragtige verhaal oor grootword in ‘n wêreld waar tegnologie regeer....
R100 16 Jul 10:00, 17 Jul 13:00, 18 Jul 11:00, 19 Jul 13:00 Kunstetrust Rep Theatre Jane Mpholo Rondo Mpiti-Spies, Mosa Nyelele, Zizipho Nyulu
Diek, die silwerdief, breek in by ’n huis. M se huis. Diek het gedink niemand is tuis nie....
R100 16 Jul 20:00, 19 Jul 13:00 EBW-ouditorium Zara West Kristen Fichardt, Sonja Louw, Jurie Boshoff, Mila Sobolewski, Signe Pietersen
Die storie wat in Kaapstad afspeel, vertel van ‘n Engelse professor wat sy werk verloor nadat hy ‘n...
Gratis 15 Jul 20:00 Equitas-ouditorium Steve Jacobs John Malkovich, Jessica Haines, Eriq Ebouaney
Displacement challenges us to rethink community, identity, and belonging. Richly illustrated and grounded in decades of research, it...
R40 15 Jul 20:00 ATKV Boek-oase Naledi Daniël J Louw
Die samekoms van drie kunstenaars, drie uiteenlopende stemme, drie persoonlikhede – in een produksie op een verhoog: Drie...
R220 19 Jul 12:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Mathys Roets, Danie Niehaus, Germandt Geldenhuys, Johan Kelber
Die film is opgeneem tydens die 2024-Bodhi Khaya Artist Residency met die hoofrol wat vertolk word deur die...
Gratis 18 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Sara Gouveia Jane Mpholo
Aletta Francina de Kock is nog altyd effens anders … Haar splinternuwe stand-up komedie, Effens Anders, bied ’n...
R200 16 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Aletta Francina de Kock
This is a show representing the perseverance for meaning, in the personal lives of two artists Ludwe Mgolombane...
Gratis 15 Jul 11:30, 16 Jul 17:30, 17 Jul 17:30, 18 Jul 12:00, 19 Jul 11:30 Scholtz Hall Zanoxolo Sylvester Mqeku, Ludwe Mgolombane
Leer hoe om te brei en wonderlike projekte te skep met net jou vingers! Hierdie werkswinkel sal jou...
R650 18 Jul 15:00 EXR 5 Rebecca Cantor
Die wêreld lyk asof dit tot ‘n einde kom, vol van die oorblyfsels van die mens se teenwoordigheid....
Gratis 15 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Gints Zilbalodis
In the heart of Farmer Oliver’s garden, lives a small grasshopper named Garry who wants nothing more in...
R40 15 Jul 15:00 EXR 3 Willow Trading SA
Ná al die vreesaanjaende stories oor Wilgenhof (ʼn koshuis in Stellenbosch) het ek vreeslike goed oor my tyd in...
R190 15 Jul 17:30, 17 Jul 17:00, 18 Jul 20:00, 19 Jul 10:00 kykNet Scaena-teater Chris Vorster, Marion Holm Chris Vorster
’n Groot, grys muur omhels ’n klein, grys wêreld. Waar kleur net ’n herinnering is. Hier woon Geelgrommel...
R120 15 Jul 09:00, 16 Jul 13:00, 17 Jul 13:00, 19 Jul 11:00 Odeion-amfiteater Angelique Filter Angelique Filter, Robert Hindley
Mila Verster is ‘n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word binnekort agtien en Mila is...
R40 19 Jul 09:00 ATKV Boeke-oase NB Uitgewers Susan Coetzer, Ilse de Korte
Ontwerp jou eie pragstuk deur unieke stukkies lap aanmekaar te las om ‘n handgemaakte kwilt te skep. Tydens...
R400 15 Jul 15:00 EXR 5 Christine von Wielligh
Hannes aan Huis by die Vryfees is die geselsprogram waaroor almal praat! Sluit aan by Hannes terwyl hy...
Gratis 15 Jul 13:00, 17 Jul 13:00, 19 Jul 13:00 ATKV Boeke-oase Hannes van Wyk
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus...
R200 16 Jul 11:00, 18 Jul 13:30 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Èmil Haarhoff, Barend Mynhardt Tiaan Slabbert
Harte-Bliksems is ‘n lawwe rom-com wat die avonture van Annamart en Andries volg op die Afrikaanse dating-app “Biltong-en-Bokkies”....
R100 15 Jul 16:30, 18 Jul 20:30 Kunstetrust Repteater DeBeer Cloete Anke Meyer-Auld, Norman Doubell
“My work is informed by spaces I have lived in and been to, things I collect, people I...
Free 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Oliewenhuis Art Museum (Main Building) Bronwen Findlay
’n Gesprek oor ’n nuwe huldigingspublikasie in die reeks oor Hertzogpryswenners van die S.A. Akademie. Dit handel oor...
R40 17 Jul 19:00 ATKV Boeke-oase Francois Smith, H.P. van Coller, Anthea van Jaarsveld, Joanita Erasmus-Alt, Marian Human-Nel
Kan julle glo Hans Haas kuier al tien jaar lank by julle! En vandag is die groot dag,...
R130 14 Jul 12:00, 15 Jul 09:00, 16 Jul 15:00, 17 Jul 15:00, 18 Jul 13:00 Kunstetrust Repteater Xander Steyn, Charlene Taljaard, Jené Heymans, Rozanne Kotzee, Marnique Labuschagne, Christina Couvaras
In 1913 het ‘n geheime Amerikaanse miljoenêr, wat op die boonste verdieping van die beroemde Carlton Hotel gewoon...
R40 16 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Jonathan Ball Publishers Ted Botha, Chris Broodryk
Anna-Mart is ’n noodeenheid-spesialis en is nie bang vir harde werk nie. Dis immers ál hoe sy uit...
R40 16 Jul 15:00 ATKV Boeke-oase Lapa Uitgewers Riaan Grobler, Ilse de Korte
Corlia Fourie het bekendheid verwerf met skryfwerk in verskillende genres: dramas (gepubliseer, maar ook vir die verhoog, radio...
R40 18 Jul 18:00 ATKV Boeke-oase NALN Corlia Fourie
Nico Luwes behaal sy PhD-graad in Drama- en Teaterkuns in 2012 aan die UV met sy proefskrif onder...
R40 15 Jul 18:00 ATKV Boeke-oase NALN Nico Luwes
Peter Blum word as die sterkste vernuwende stem van die vyftigerjare beskou ten opsigte van taalontginning, verstegniek en...
R40 17 Jul 18:00 ATKV Boeke-oase NALN
Om bewusmaking oor voedselsekuriteit te kweek, gaan die kunstenaar Carin Bester oor vyf dae lank 153 960 bone...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00 Scholtz-saal Carin Bester
‘n Eerste-generasie immigrant probeer haar Habesha (Eritrese/Ethiopiese) erfenis en Britse identiteit balanseer Maar wat gebeur wanneer jy alles...
R120 14 Jul 15:00, 15 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium LULA.XYZ
Jana en Chris word ná ’n moeilike aand wakker. Nie een van hulle het veel geslaap nie. Elkeen...
Gratis 16 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Philip Rademeyer Emma Kotze, Wilhelm van der Walt
Die installasie sal visuele kuns, vertoonkuns en interaktiewe ervarings meng om die gehoor te nooi om oor hul...
R50 17 Jul 19:00, 18 Jul 12:00, 19 Jul 12:00 Scholtz-saal Sibahle Mabaso, Jacobeth Selinga
Isn’t it just Divine, Ethel? is ‘n interaktiewe maskervertoning wat die wêreld van die stralende Ethels verken, gemaskerde...
R120 17 Jul 21:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 20:00 EBW-ouditorium Agnese Perri, Reggie Yip Agnese Perri, Reggie Yip
In dié verhoogweergawe van die gewilde kykNET-kuierprogram Koppieteefontein met Jak de Priester as onderhoudvoerder kuier die Karoo-kruiekenner Antoinette...
R250 16 Jul 13:00, 17 Jul 20:00 Odeion-ouditorium Jak de Priester, Antoinette Pienaar
Hierdie gesprek bring vier uitmuntende jong leiers bymekaar – van mediese innovasie tot strategie, van impak en volhoubaarheid...
R40 17 Jul 14:00 ATKV Boeke-oase Magon Danéél Mouton, Goitseone Tanki Thebe, Courtney Gehle, Sifiso Dube
Om julle weer te kan sien vir ‘n aand wat voel soos die sterre en klink soos die...
R200 17 Jul 19:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Jacques de Villiers, Stephe, Stanley June, Lardo De Beer, n Jonathan, Raziela Greyton
Ervaar die legendariese Karen Zoid in lewende lywe by die Vrystaat Kunstefees. Zoid is een van die mees...
R320 14 Jul 19:30 Creative Kilowatt Kopanong Ouditorium Karen Zoid
Het jy al ooit gewonder waarheen daai verlore sokkies verdwyn? Kan dit die magsbehepte Monsokster wees wat al...
R120 16 Jul 09:00, 17 Jul 15:00, 18 Jul 16:00, 19 Jul 09:00 Odeion-amfiteater Jeanne-Marié Koekemoer, Mikayla Klerck Jeanne-Marié Koekemoer, Caeli Achenbach, Zoë Oosthuizen, Mikayla Klerck, Heinrich Wentzel, Angelique Filter, Zara West
Germandt Geldenhuys (beter bekend as Louis Koster in die gewilde kykNet-sepie, Binnelanders) en Je-ani Swiegelaar (beter bekend as...
R180 18 Jul 10:00, 19 Jul 17:00 Odeion-ouditorium Germandt Geldenhuys, Je-ani Swiegelaar Germandt Geldenhuys, Je-ani Swiegelaar
‘n Klippie vir jou, en ‘n klippie vir my. Laat jou innerlike kunstenaar uitkom deur jou eie, unieke...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 EXR 3 Student assistants
Die Cape Reeds-klarinetkwintet is in 2022 gestig en bestaan uit ‘n groep professionele klarinetspelers wat uit verskillende dele...
R220 18 Jul 12:30, 19 Jul 14:30 Naval Hill-planetarium Grant Snyman, Jenny Brand, Annamarie Bam, Anthony Drake, Lance Thuynsma
Leer hoe om breiswerk met ‘n hekelhaak maak. Nee, dit is nie Tunisiese brei nie, dit is “Knooking”....
R435 16 Jul 14:00 EXR 5 Rebecca Cantor
Die produksie is oorspronklik by die Adam Smallfees aangebied, as ‘n viering van Suid-Afrikaanse musiek wat ons bymekaar...
R180 18 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium William Jacobs Brandon October, Frazer Barry, Selby Williams, En die Crescendo-orkes, Anthon Mannel, Donovan Dyers, Eddy Strings, William Jacobs
Mathys Roets, Johan Liebenberg en Jacobus Silwer betower gehore met ‘n nuwe produksie van Afrikaanse musiek soos nog...
R180 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:30 Odeion-ouditorium Mathys Roets, Johan Liebenberg, Jacobus Silwer
’n Jong paartjie op pad na ʼn partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en besluit ná ure in...
R230 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 13:00, 19 Jul 20:00 ATKV Wynand Mouton-teater Marthinus Basson Carla Smith, Beer Adriaanse, Edwin van der Walt, Eben Genis
Tessa is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie en die belaglike “Toekenning vir...
R190 16 Jul 09:30, 17 Jul 09:30, 18 Jul 13:30, 19 Jul 17:30 kykNet Scaena-teater Retief Scholtz Marion Holm, Dean-John Smith
‘n Bespreking oor die legendariese Tobie Cronjé, gelei deur die gesoute Suid-Afrikaanse akteur en skrywer Chris Vorster. Hierdie...
R40 19 Jul 13:00 Equitas Senaatsaal Chris Vorster
Avitha Sooful explores black female experiences in South Africa through socio-political and feminist commentary. Using landscape as a...
Free 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz Hall Avitha Sooful
This exhibition is a visual celebration of South African artists and artworks for everyone to enjoy, focusing on...
Free 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Oliewenhuis Art Museum (1st Floor, Permanent Exhibition Space, Main Building) Noria Mabasa
Lens speel af tydens die politieke oorgangstyd in Suid-Afrika (1988-1990). Die hoofkarakter, Chris Meyer, is ’n jong joernalis...
R40 15 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Turksvy Uitgewers Gert Coetzee, Charles Smith
Wanneer ons poësie laat asemhaal, onthul dit weggesteekte verbindings tussen klaarblyklik aparte wêrelde. Hierdie vertoning bring dinamiese stemme...
R40 19 Jul 18:00 ATKV Boeke-oase Tereska Muishond, Black Rose, Siphokazi Jonas, en ander / and other guests
An all inclusive ticket for all the Literary festival events and discussions for the duration of the festival...
R400 15 Jul 08:00, 16 Jul 08:00, 17 Jul 08:00, 18 Jul 08:00, 19 Jul 08:00 Universiteit van die Vrystaat
Die geliefde sanger en liedjieskrywer Lize Beekman se musiekloopbaan strek oor 28 jaar. Sy begelei haarself op kitaar...
R220 15 Jul 20:00, 16 Jul 10:00 Odeion-ouditorium Lize Beekman
Hierdie dokumentêr vertel vier stories van apartheid in Suid-Afrika, gesien deur die oë van die Waarheids- en Versoeningskommissie....
Gratis 18 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Deborah Hoffmann, Frances Reid Mary Burton, Pumla Gobodo-Madikizela, Mongezi Manqina, Helen Mirren (narrator)
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word...
Gratis 17 Jul 13:30 EXR 3
Die Vrystaat is in volle “Bloem”. Kom vier 25 jaar van Fees-Wees deur liefde en vrolikheid te versprei...
Free 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 EXR 5 Student assistants
In hierdie praktiese, kreatiewe werkswinkel sal deelnemers die tydlose kuns van makramé leer, met die fokus op ‘n...
R320 15 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 19 Jul 10:00 EXR 5 Lisa Rothmann
In hierdie intermediêre/gevorderde makramé-werkswinkel sal deelnemers die kuns van knoopwerk leer deur ‘n pragtige en ingewikkelde muurhang-planthouer te...
R500 16 Jul 09:00, 18 Jul 09:00 EXR 5 Lisa Rothmann
Hulle het ’n goeie show beplan, regtig, hulle’t gehoop om selfs vir ‘n prys genomineer te word. Maar...
R200 15 Jul 19:30, 16 Jul 11:00, 18 Jul 17:00, 19 Jul 16:30 ATKV Wynand Mouton-teater Desiré Gardner, Hannes van Wyk
By hierdie maak-en-neem-saam-aktiwiteit gaan jy jou eie replika-valskerm uit huishoudelike materiaal bou en dit dan vanaf die Sci-Ed-dak...
R100 15 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko Gebou
‘n Maak-en-neem-aktiwiteit om jou eie badbomme te maak terwyl jy leer oor die chemie wat dit laat borrel...
R100 17 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko-gebou
Maklik met Marinda bevat resepte van nostalgiese huiskos sonder fieterjasies of vreemde bestanddele wat jy in ’n japtrap...
R40 16 Jul 13:00, 18 Jul 13:00 ATKV Boeke-oase Marinda, Elzabé Zietsman
In Marion Holm se nuwe eenvrouvertoning verken sy die vraag oor identiteit deur haar (skreeusnaakse) stories oor hoe...
R200 15 Jul 15:00, 17 Jul 12:30, 19 Jul 13:30 ATKV Wynand Mouton-teater Chris Vorster Marion Holm
Elke afdruk vertel ‘n storie. In Marks We Make word persoonlike en gesamentlike ervarings kollektief deur die kuns...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 00:00 Scholtz-saal Kay Fourie The Printing Girls
Max, die hond, en ‘n jong meisie Tori onderneem die eerste reis na die maan sedert die Apollo-era....
R40 18 Jul 15:00 Naval Hill Planetarium
Melody Corner is ‘n nostalgiese, romantiese musiekproduksie wat die lewenslange vriende Zoya en Siya volg terwyl hulle die...
Gratis 16 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Hannah Veronica van Niekerk Thabiso Maphumulo, Zethembe Cecelia Ugwuoke, Amaka Ugwuoke, Michael Ugwuoke
Merang is ’n versamelbundel van nuwe Afrikaanse gedigte. Die bundeltitel beklemtoon die idee van feesviering, want “merang” beteken...
R40 16 Jul 14:00 ATKV Boeke-oase Naledi Uitgewers Neil Cochrane, Elizabeth van Rensburg
Maia is vasgevang in ‘n draaikolk van sperdatums, isolasie, en die vervloekte krake in die muur van haar...
R120 15 Jul 20:30, 18 Jul 13:30 EBW-ouditorium Dhania Kara Schultz Frances van Rooyen, Heinrich Wentzel
Wanneer haar jong seun Minato vreemd begin optree, voel sy moeder dat daar iets verkeerd is. Toe sy...
Gratis 16 Jul 19:00 Equitas-ouditorium Kore-eda Hirokazu Ando Sakura, Tanaka Yuko, Nagayama Eita
Mr. Isaacs vertel die verhaal van ’n talentvolle jong sokkerspeler, Tauriq Isaacs, wat worstel met ’n familiegeheim wat...
Gratis 17 Jul 17:00 Equitas Auditorium Enrico Hartzenberg, Crystal-Donna Roberts Ayden Croy, Amy May, Crystal-Donna Roberts, Marlon Swarts, Tamia Thompson
Matthew en Ben se vriendskap blom ná ’n toevallige ontmoeting. Maar alles begin ontrafel wanneer ongenoemde gevoelens onthul...
Gratis 17 Jul 17:00 Equitas Auditorium Luke Knowles Enrico Hartzenberg, Brandon Wesso, Jayden O’Reilly
’n Nuuskierige meisie en haar kraai-metgesel verken die menslike brein, hoe dit werk, en wat dit uniek maak....
R40 19 Jul 12:00 Naval Hill Planetarium
Kom stik die maklikste drasak (“Tote Bag”) ooit! Hierdie werkswinkel is perfek vir enigeen wat lus het om...
R350 15 Jul 10:00 EXR 5 Acy Maritz
Navi Redd is weer terug in Bloemfontein met altesaam 21 jaar van a cappella-musiek en -energie op die...
R160 19 Jul 17:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Hanno Zeeman, Hennie Meyer, Schalk Baard, HP Toerien, Andre van Wyk
Basel Adra, ‘n jong Palestynse aktivis uit Masafer Yatta op die Wesbank, veg sedert sy kinderjare teen die...
Gratis 17 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Basel Adra, Hamdan Ballal, Yuval Abraham, Rachel Szor
Suid-Afrika Noise & Neighbours is die storie van ’n verveelde dogtertjie en ’n man wat moed opgegee het....
Free 15 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Liza Ludick Tobie Cronjé, Olwethu Kunene, Malaika Adonis
Nothing Lasts, Except This ondersoek die gevolge van die onttrekking van buitelandse hulp uit die gesondheidsorgsektor en stel...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz-saal MC Roodt Frederick Weston
Die kombuis is waar ‘n bejaarde persoonlike sjef, Mohn, tuis voel – ‘n wêreld waar klassieke musiek altyd...
R100 15 Jul 13:00, 17 Jul 19:00 EBW-ouditorium Kristen Fichardt Shannon Hendry, Sonja Louw, Enzo Cocciante
Embodied drawing workshop for kids. An exploration of play and movement through drawing on a large scale.
R180 19 Jul 14:00 Scholtz Saal Liz Vorster Liz Vorster
Om skoon te wees speel af in ‘n skool se badkamer. Die stuk ontbloot die intense, rou interaksie...
R100 15 Jul 16:30, 15 Jul 19:00, 16 Jul 16:30, 16 Jul 19:00, 17 Jul 16:30 Scholtz-saal-badkamer Adriaan Havenga Conradie van Heerden, Janco Nel
’n Jong man begin sy loopbaan by ’n kleinerige apteek in Bloemfontein. Maar is hierdie sinlose bestaan al...
R40 18 Jul 11:00 ATKV Boeke-oase NB Uitgewers Johannes de Villiers, Francois Smith
Die hoogs begaafde en populêre klassieke-musiek kunstenaars, Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk, bied hul eie weergawe van...
R180 15 Jul 13:30, 16 Jul 17:00 Odeion-ouditorium Zanne Stapelberg, Albie van Schalkwyk
Die Scullery Quintet se Padkos & Polyphony bevat splinternuwe verwerkings van die wêreld se bekendste musiek vanoor ‘n...
R180 15 Jul 17:00, 17 Jul 13:00 Odeion-ouditorium Peter Auret Peter Auret, Hana Yim, Viwe Mkizwana, Tiisetso, Samuel Mashishi, Waldo Luc Alexander,
Wanneer die winkels se parfuum nie daardie unieke reuk het waarna jy op soek is nie, hoekom kom...
R280 17 Jul 15:00 EXR 5 Carina Marais
Hierdie dubbeldoor vir kinders, Passport to the Universe, soos vertel deur Tom Hanks, neem die gehoor op ‘n...
R40 17 Jul 15:00 Naval Hill-planetarium / Naval Hill Planetarium Tom Hanks (in Engels / English), Magdaleen Schoch (in Afrikaans)
As jy reeds met kommersiële patrone gewerk het en jou ontwerpelemente wil inkorporeer of ‘n beterpassende ontwerp benodig,...
R280 17 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 EXR 5 Nelia Venter, Norita Nefale
Dit is jou gelukkige dag! Vier vertonings. Vier regisseurs. Een kaartjie! Sluit by ons aan terwyl ons ervaar...
R100 16 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Odeion-amfiteater Gert Hay Jaco Enslin, Jane Mpholo-Mehlape, CW Laten, Jené Heymans
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word...
Gratis 16 Jul 13:30 EXR 3
Sluit aan vir ‘n prettige en kreatiewe polimeerklei-oorbel-werkswinkel waar jy jou eie unieke oorbelle of ander juwele gaan...
R250 15 Jul 17:00, 16 Jul 10:00, 16 Jul 17:00, 17 Jul 10:00, 17 Jul 17:00 EXR 3 Linmari Albertse, Annemarie Oberholzer
‘n Film oor die lewe en loopbaan van die Amerikaanse skilder Jackson Pollock. 
Gratis 17 Jul 20:00 Equitas-ouditorium Ed Harris Ed Harris, Marcia Gay Harden, Robert Knott
Die film vertel die verhaal van Poppie Nongena, ‘n Afrikaanse/Xhosa Suid-Afrikaner, wie se lewe draai om haar familie...
Gratis 17 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Christiaan Olwagen Clementine Mosimane, Anna-Mart van der Merwe, Chris Gxalaba
Sluit by ons aan wanneer ons rou oor die verlies van ons gunsteling plaaslike koerante. Het ons vir...
R40 15 Jul 17:00 ATKV Boeke-oase Gert Coetzee, JP Daffue, Charles Smith
Prooi/Prey is ‘n meesleurende teaterervaring waarin die gehoor ervaar hoe ‘n sindikaat te werk gaan. Met hul aankoms...
R200 17 Jul 12:00, 18 Jul 17:00, 19 Jul 17:00 Audio Visual Media HUB Sue Diepeveen, Ignatius van Heerden, Penny Wolhuter, Ryan Rossouw
Installation and performance A mudbrick wall, filled with poetry floats high above Sekeole Artspace – broadcasting the ‘radiant...
Gratis 12 Jul 06:00, 13 Jul 06:00, 14 Jul 06:00, 15 Jul 06:00, 16 Jul 06:00 Sekeole Artspace, 25 Brill St, Westdene Keith Armstrong (AUS), Lenosa Mahapang, Anita Venter. Sonya Rademeyer, Pitika Ntuli, Pheello Rasello + the Sekeole community
Hierdie is ‘n saamleer-ruimte waar jy jou digterlike talente kan verbeter – geskrewe en woordkuns. Deelnemers sal praktiese...
Free 19 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Raadskamer Thuthukani Ndlovu
Rachel, ‘n jong video-speletjie-ontwikkelaar, sukkel om haar voorkoms te aanvaar. Sy eet nooit iets nie tensy sy weet...
Gratis 15 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Tanika Pillay Kabelo Maaka
Niemand het ‘n gemaklike verhouding met hul pa nie. Rescue Remedy is ‘n moffiekind se snaakse, tragiese poging...
R120 15 Jul 20:00, 16 Jul 20:30, 19 Jul 18:00 Kunstetrust Repteater Tailyn Ramsamy Roland du Preez
Interrogates, celebrates, performs and opens up a projectivescholarship on Ruth First’s extraordinary body of knowledge thatalso recuperates, recovers...
Gratis 16 Jul 19:30 ATKV Boeke-oase Prof Saleem Badat, Vasu Reddy
Resin-giet is ’n boeiende kunsvorm waarin vloeibare hars met pigmente gemeng en op ’n oppervlak gegiet word. Deur...
R390 15 Jul 10:00 EXR 3 Nelmari Oosthuysen
Hierdie uitstalling verken Roger Ballen se diep sielkundige en visueel treffende interpretasie van Johannesburg. Vir meer as 40...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz-saal Roger Ballen
Mammas van seuntjies weet: dis harde werk. Veral as dit drie varkie-seuntjies is! Op ‘n dag is Mamma...
R120 15 Jul 11:30, 17 Jul 09:00, 18 Jul 15:00, 19 Jul 09:00 Kunstetrust Repteater Thys Heydenrych Daniëlle Doubell, Barend Kriel, Jani Marais, Norman Doubell, Gert Hay
Besoek die Sci-Ed Wetenskapopvoedingsentrum om wetenskap, tegnologie, ingenieurswese, kuns en wiskunde eerstehands, prakties en interaktief te ervaar. Besoek...
R30 15 Jul 10:00, 16 Jul 10:00, 17 Jul 10:00, 18 Jul 10:00, 19 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre at the Winkie Direko Building
Wees deel van die gehoor tydens ‘n opname vir die gewilde Afrikaanse radioprogram, Sterre en Planete. Kom ontmoet...
R100 18 Jul 13:00 Science Café by die Sci-Ed Wetenskapopvoedingsentrum by die Winkie Direko-gebou Prof. Matie Hoffman, Willie Koorts
Learn more about the Environmental Management Inspectorate, widely known as the Green Scorpions with environmental investigator Ryno Serfontein....
R50 16 Jul 13:00, 17 Jul 13:00 Science Café at Sci-Ed Science Education Centre at Winkie Direko Building Ryno Serfontein
Explore the Bloemfontein night sky from the Sci-Ed rooftop. The Sci-Ed Science Education Centre invites you to informal...
R50 15 Jul 19:00, 17 Jul 19:00 Sci-Ed Rooftop
Kom geniet opwindende demonstrasies van wetenskaplike konsepte in aksie. Die prettige aktiwiteite en eksperimente is gemik op opvoeding...
R50 17 Jul 15:00 Science Café at Sci-Ed Science Education Centre at Winkie Direko Building
Kom geniet ‘n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit ‘n...
R120 16 Jul 17:15 Family Math Facility Personeellede van die UV se Science-for-the-Future met Dr Cobus van Breda as fasiliteerder
Kom geniet ‘n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit ‘n...
R120 18 Jul 17:15 Family Math Facility at Sci-Ed Staff members of the UFS Science-for-the-Future unit with Dr Cobus van Breda as the facilitator.
‘n Digitale teaterstuk wat die eerste keer in 2021 by die Vrystaat Kunstefees vertoon is en ‘n benoeming...
Gratis 15 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Moses Lechuti Jane Mpholo, Mannini Nkata, John Paka, Boitumelo Mohutsioa, Amanda Khumalo, Nonkosi Sokoyi, Boitumelo Mkhondo
Het jy al gewens jy kan die digitale bemarkingswêreld betree, maar jy weet nie waar om te begin...
R150 16 Jul 14:00 Equitas Senaatsaal
Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy...
R40 19 Jul 12:00 ATKV Boeke-oase NB Uitgewers Dana Snyman, Elzabé Zietsman
Die storie van Seun, Dana Snyman se memoir, is nie ‘n storie wat nie vertel moet word nie....
R200 15 Jul 09:30, 16 Jul 13:30, 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00 kykNet Scaena-teater Nico Scheepers Wilhelm van der Walt
In hierdie holistiese werkswinkel neem ons deelnemers op ‘n unieke reis waar alle sintuie ingespan en die deure...
R250 18 Jul 10:00 Scholtz-saal Lesingslokaal 33 Nelmari Oosthuysen, Maritsa Barlow
Ontspan saam met ons wanneer ons skink en skilder! Onder leiding van ‘n plaaslike kunstenaar, met ‘n paar...
R300 16 Jul 18:00, 17 Jul 18:00, 18 Jul 18:00 EXR 5 Rory Potgieter
Die skryf van film- en televisietekste is ‘n unieke proses, soms onbekend aan diegene wat voor die skerm...
R40 17 Jul 17:00 ATKV Boeke-oase Thinus Ferreira, bekende draaiboekskrywers
Sloernaaldwerk en -handwerk word al hoe meer gewild as ‘n vorm van kuns – veral in dié tye...
R350 16 Jul 10:00, 18 Jul 10:00 EXR 5 Frances van Schalkwyk, Rebecca Cantor
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word...
Gratis 18 Jul 13:30 EXR 3
In ‘n deurslaggewende verkiesingsjaar navigeer die 21-jarige Thando Bungane deur Suid-Afrika se demokratiese landskap, en ontdek die diepgaande...
Gratis 18 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Thando Bungane
Pichi Keane (uitgespreek as “peachy keen”) is ‘n queen met ‘n onversadigbare lus vir die lewe en ander...
R150 15 Jul 20:00, 16 Jul 20:00, 17 Jul 10:00 Naval Hill-planetarium Megan van Wyk Megan van Wyk
“Hierdie liggaam van werk neem die vorm aan van ‘n herskrywing van die sprokie Doringrosie deur Charles Perrault...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Oliewenhuis Kunsmuseum (Annex Galery) Lisa Ledwick
Soek jy ‘n kreatiewe en reflektiewe manier om jou innerlike wêreld te verken? Sluit aan by Zarine Roodt...
R400 18 Jul 09:00 Kanselierskamer (Eeufeessaal) Zarine Roodt
’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web van liefde en...
R220 14 Jul 19:30, 15 Jul 10:00, 16 Jul 16:00, 17 Jul 16:00 ATKV Wynand Mouton-teater Nico Scheepers Anna-Mart van der Merwe, Carla Smith, Ben Albertyn, Mark Elderkin
’n Poging tot ’n eenpersoonstuk, of ’n worstelende gedig, geskoei op, en met apologie aan, Shakespeare se Hamlet...
R220 15 Jul 20:30, 16 Jul 20:30, 18 Jul 17:00, 19 Jul 13:00 kykNet Scaena-teater Tinarie Van Wyk-Loots Tinarie Van Wyk-Loots
Dervish Productions kombineer die vaardighede en kennis van kunstenaars, historici, museums en gemeenskappe om ‘n unieke 50-minute promenade...
R100 14 Jul 18:00, 15 Jul 21:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Hassan Mahamdallie Joe Conteh, Monique Walker, Tyrone Huggins, Fiona Whitelaw
Onthou jy die tyd van Springbokradio, Die pad oor Kleinbegin en Staal Burger? Bring jou verbeelding, ’n kombers...
R40 16 Jul 20:00, 18 Jul 20:00 ATKV Boeke-oase Amfiteater Thys Heydenrych Chris Vorster, Alec Debbo, Anthea van Jaarsveld, Thys Heydenrych, Jani Marais, Barend Kriel, en ander
‘n Prettige voordragprogram vol giggel en humor met gedigte vanuit die oude doos tot vandag se lawwe limerieke...
R40 17 Jul 20:00 ATKV Boeke-oase Raadskamer Peter Taljaard, Michelle Joubert, Nico Luwes
Max Price was Vice-Chancellor of the University of Cape Town (UCT) for a decade that spanned a watershed...
Gratis 18 Jul 19:00 ATKV Boeke-oase Tafelberg Max Price
Tap into your inner creative genius through this live figure-drawing workshop. We’ll take charcoal lines on adventures in...
R140 vir studente met 'n geldige studentekaart | R200 algemene kaartjie 17 Jul 11:00, 19 Jul 10:00 Scholtz Hall Liz Vorster Liz Vorster
StorieKos is veel meer as net nog ʼn kookboek. In StorieKos nooi Frik jou uit om saam met...
R40 15 Jul 19:00 ATKV Boeke-oase Frik de Jager
Filmmakers moet die belangrike vaardigheid hê om woorde in visuele beelde te omskep. In hierdie praktiese sessie leer...
R200 19 Jul 10:00 Equitas Senaatsaal Kabelo Maaka
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word...
Gratis 15 Jul 13:30 EXR 3
Neem deel aan die diskoers oor die literêre genre, smut. Is hierdie ‘n nuwe fenomeen of eerder “Femininomeen”...
R40 17 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Ilse de Korte, Tosca de Villiers
Kom luister na stories en staaltjies uit die afgelope sestig jaar en kry ’n blik op die toekoms...
Gratis 14 Jul 17:00 ATKV Boeke-oase Anthea van Jaarsveld, Nico Luwes, Thys Heydenrych, Therese Benade, Kingdom Moshounyane, Jane Mpholo en Maryke van Niekerk.
TEBELLO – The Night Piece word ‘n ruimte vir sluimer, droom, slaapwandel en vertoon; dit soek na ‘n...
R 100 early bird | R120 by die deur 16 Jul 20:00, 18 Jul 20:00 Scholtz-saal Napo Masheane, Nina Malotta Nina Malotta, Samuel Hof, Sello Pesa, Markus Niessner, Antonia Beermann
Ondersoekende joernalis Jana Marx, wat veral bekend is vir haar werk aan Devilsdorp (2021) en haar boek Kultusse...
R40 18 Jul 14:00 ATKV Boeke-oase Jana Marx, Charles Smith, DJ Kruger
In this body of work that spans a decade, McGarry explores how he has become an apprentice to...
Free 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz Hall Dylan McGarry
Sukkel jy om ‘n plek te vind wat jy jou huis kan noem? Wel, moenie verder soek nie...
R100 16 Jul 15:00, 18 Jul 18:00 EBW-ouditorium Kristen Fichardt, Matthew Dragner, Zara West, Sonja Louw, Shannon Hendry, Shaneeq Meniers, Kyle Truter
‘n Kykie agter die skerms van film- en TV-komposisies openbaar die ingewikkelde proses van die skep van ‘n...
R120 17 Jul 10:00 Equitas Senaatsaal
The King of Broken Things is ‘n magiese storie oor gebroke en weggooi-items, selfs harte. Antieke Japanse tradisies,...
R180 14 Jul 18:30, 16 Jul 18:00, 17 Jul 17:30 Kunstetrust Rep Theatre Michael Taylor-Broderick Cara Roberts
The Masks, ‘n protes- en weerstandteaterstuk, word deur een akteur opgevoer wat twee karakters uitbeeld. Die twee karakters...
R100 15 Jul 18:00, 17 Jul 11:00 EBW-ouditorium Khauhelo Maikhi Khauhelo Maikhi
Die opkoms van stromingdienste het die manier waarop gehore met films omgaan, getransformeer, en bied onmiddellike toegang tot...
R40 15 Jul 14:00 Equitas Senate Hall Prof. Chris Broodryk Thinus Ferreira, Anika du Toit
Hierdie teks, geïnspireer deur Martin Koboekae se Of Cats and Dogs, volg die lewens van James, ‘n dramaturg,...
R120 15 Jul 15:30, 18 Jul 20:30, 19 Jul 15:30 EBW-ouditorium Karabelo Plaatjie Jefferson J. Dirks-Korkee, Peter Taljaard
Pieter du Toit ondersoek die ANC se nalatenskap van sy vroeë gloriejare tot die teleurstelling van Ramaphosa se...
R40 17 Jul 16:00 ATKV Boeke-oase Jonathan Ball Publishers Pieter du Toit, Charles Smith
What is the Critical Food Studies Programme?  This programme grew out of the smaller Food Politics and Cultures...
Gratis 15 Jul 15:00 ATKV Boeke-oase ESI Press. Desiree Lewis, Vasu Reddy, Relebohile Moletsane, Heather A. Thuynsma
Potensieel-gevaarlike naby-aarde-voorwerpe is asteroïede en ander ruimterommel binne ongeveer 50 miljoen-km van die aarde wat groot genoeg kan...
R60 Adults 19 Jul 17:00 Naval Hill Planetarium Sakkie van der Westhuizen, Lucas Erasmus
Suid-Afrika Wanneer ‘n afgetrede polisie-inspekteur, wat aan ruimtevrees ly, ‘n uitsettingsbevel ontvang, raak hy bevriend met ‘n hawelose...
Gratis 19 Jul 18:00 Equitas-ouditorium Philip Nolte Tobie Cronje, Pietie Beyers, Gregg Pettigrew
‘n Komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge...
R200 19 Jul 20:30 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Wynand Kotze
Waag dit in ‘n unieke skynrealiteit wat die ontwikkeling en verandering van Afrikaans as ‘n taal vier. Deur...
R30 per sessie 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Scholtz-saal Jaco van Schalkwyk
’n Gesprek oor die transponering van romans na dramas en/of film. Hierdie proses staan bekend as intermediasie en...
R40 15 Jul 16:00 ATKV Boeke-oase H.P. van Coller, Anthea Van Jaarsveld, Nico Luwes
In Troep! vertel meer as ‘n honderd veterane oor wat hulle van hul dienspligtyd onthou: hoe hulle opgeroep...
R40 18 Jul 15:00 ATKV Boeke-oase Penguin Uitgewers Bun Booyens, Louis Bothma
Suid-Afrika is die mees verdraagsame land rakende LGBTQIA+ regte. Of ten minste op papier … Maar wat van...
R40 15 Jul 14:00 ATKV Boeke-oase Mosa Neema Rabannye, Nosana Sondiyazi, Sivuyisiwe Magayana
Hierdie dokumentêr is ’n reis saam met die fotojoernalis Willem van der Berg op soek na ’n verlore...
Gratis 16 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Willem Van der Berg Jannetjie Jors, Nieklaas Jors, Hans Jors
Dis 1820 in die Kaapkolonie. Sophia Truter is getroud met regter Johannes Truter, nou Sir John. Sophia het...
R40 19 Jul 14:00 ATKV Boeke-oase NB Uitgewers François Loots, Ilse de Korte
Goldendean bied ’n reeks grof-afgewerkte werke aan wat bestaan uit tipografiese of teksgebaseerde mantras, wat eksperimenteer met argitektoniese...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00 Public Art: UFS Festival Grounds Goldendean
Valskermbataljon verhale bevat regte stories deur regte Parabats – die elite valskermsoldate wat deur die lug geval en...
R40 19 Jul 11:00 ATKV Boeke-oase Naledi Uitgewers Mike Bolhuis, Lieb Liebenberg, Elzabé Zietsman
ʼn Gesprek oor die kreatiewe geskiedenis en sosiale (selfs maatskaplike) verantwoordelikheid van sepies (TV-dagvervolgverhale). Hoe het die Afrikaanse...
R40 16 Jul 09:00 ATKV Boeke-oase Hennie van Coller, Chris Vorster
Suid-Afrika se gunsteling suster kos-duo, Tietie en Nanna, bring hul Kaaps-Maleise geregte na die Vrystaat Kunstefees! Dié TikTok-...
R40 19 Jul 15:00 ATKV Boeke-oase Tietie, Nanna
Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam, ’n eerstejaar, en Jethro, besig met sy meestersgraad,...
R150 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00, 19 Jul 14:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Amelda Brand Dean-John Smith, Angelo Bergh
Verbode Gedagtes in Stereo is geïnspireer deur die Facebook-blad I Regret Having Children, en verken die gedagtes van...
R150 15 Jul 16:00, 16 Jul 17:30, 19 Jul 17:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Thys Heydenrych Jani Marais
Wat gaan ons vanaand kyk? Opera? Skouspel? Komedie? Drama? Hoekom nie sommer iets van alles nie. Ilne Fourie...
R150 15 Jul 19:00, 16 Jul 09:30, 18 Jul 17:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Ilne Fourie Ilne Fourie
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word...
Gratis 19 Jul 13:30 EXR 3
Vincent is ‘n tagtig-minuut-lange kabaret/kleinskaalse musiekblyspel wat die lewe en liefdes van die 19de-eeuse skilder Vincent Van Gogh...
R180 15 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong Auditorium Amanda Bothma Daniel Anderson
Laat jou lig skyn deur ‘n kers te versier ten bate van die Vrystaat Nasorgsentrum vir die intellektueel...
R80 15 Jul 15:00, 16 Jul 15:00, 17 Jul 15:00, 18 Jul 15:00 EXR 3 Student assistants
Waar oos & wes ontmoet vertel die storie van Dina Tseng. Sy treur 14 jaar lank oor haar...
R40 18 Jul 09:00 ATKV Boeke-oase Carla van der Spuy, Yolanda Barnard Lemmer
We Say Our Names When We Pray verken die verwewing van vier transgender identiteite oor drie geslagte. Die...
R100 16 Jul 15:00, 17 Jul 20:00 Odeion Amfiteater Mosa Neema Rabannye Tidimalo Mholo, Roxy Mofubetsoana, Precious Bantom
A day pass costs R30 per person. Children under 3 get free admission A week pass costs R100...
15 Jul 08:00, 16 Jul 08:00, 17 Jul 08:00, 18 Jul 08:00, 19 Jul 08:00 Universiteit van die Vrystaat
As ‘n Shakespeareaanse akteur, ‘n Christelike sendingwerker en ‘n isiXhosa-lofdigter ‘n kroeg binnegaan, sou hul gesprek soos die...
R40 17 Jul 15:00 ATKV Boeke-oase Penguin Publishers Siphokazi Jonas, Elizabeth van Rensburg
Wêrelde buite die Aarde (Worlds Beyond Earth) bevat opwindende visualisering, baanbrekende ruimtemissies en asemrowende uitbeeldings van ons sonnestelsel....
R40 18 Jul 16:30 Naval Hill-planetarium
Kom geniet opwindende demonstrasies van wetenskap in aksie! Die prettige aktiwiteite en eksperimente bied opvoedkundige vermaak wat nuuskierigheid...
R50 15 Jul 15:00 Science Café by die Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko-gebou
What have you done with the garden? is ‘n interdissiplinêre werk deur Penny Wolhuter, met videografie deur Kim...
R120 17 Jul 20:00, 18 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Red Square Gardens Ignatius van Heerden Penny Wolhuter
As ‘n visuele en vertoonkunstenaar is Sonya Rademeyer geïnteresseerd in die konsepte van diep empatie, wat diep-luister vereis...
Gratis 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 Oliewenhuis Kunsmuseum (Reservoir) Sonja Rademeyer with various collaborators Sonja Rademeyer
In dié opvolg op Woelige Willemien en haar maatjie Meraaitjie, beleef die maats ʼn nuwe avontuur. Almal wil...
R120 15 Jul 14:00, 16 Jul 12:30, 17 Jul 11:00, 18 Jul 09:00 Kunstetrust Repteater Nic Beukes Tiaan Gerber, CW Laten, Stella Nortier, Marnique Terblanche, Gert Hay
Wêrelde buite die Aarde (Worlds Beyond Earth) bevat opwindende visualisering, baanbrekende ruimtemissies en asemrowende uitbeeldings van ons sonnestelsel....
R40 17 Jul 16:30 Naval Hill Planetarium Lupita Nyong'o
Skryf is nie net vir skrywers nie. Daar is mense wat skryf ter wille van die terapeutiese waarde...
R40 19 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Zarine Roodt Lesedi Molefi, Adele Vorster, Lynette van Zyl, Dana Snyman
‘n Maak-en-neem-saam-aktiwiteit waar jy jou eie malvalekkers van nuuts af kan berei en die wonder van voedselwetenskap kan...
R100 16 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko Gebou
Maak gereed vir lansering in hierdie maak-en-neem-saam-aktiwiteit! Bou jou eie vuurpyl uit huishoudelike materiaal en ontdek ‘n bietjie...
R100 18 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko Gebou