Die Doodskis

Iemand is dood. Of iets is. Jana en Johan, twee familielede, sien mekaar vir die eerste keer in meer as ‘n dekade om begrafnis te hou. En hulle sal daarby uitkom, maar eers moet hulle tee drink en gesels oor al die ander dinge wat hul lewens aanmekaarvleg. ‘n Absurde komedie, met Karina Lemmer in die regisseurstoel, wat beloof om jou te boei met skerpsinnige humor en ‘n vars blik op van die lewe se meer uitdagende vrae. 

R100 Karina Lemmer 18 Jul 18:30, 19 Jul 16:00 Kunstetrust Repteater Wentzel Lombard, Tanja Franzsen 45 min Age Suitability16+ LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):