Annie + Helen

Wanneer Annie Sullivan en Hellen Keller mekaar in 1887 ontmoet, volg ‘n intense, roerende oorlog tussen twee gebroke mense. Hierdie stryd om oorlewing ontvou rondom die eetkamertafel en kopskermutselings in gebaretaal. In ’n wêreld waar trauma al hoe meer afgewater en alledaags voorkom, dwing die storie van hierdie twee formidabele vroue ons om na te dink oor die lesse van trauma en die veerkragtigheid wat daaruit spruit. As Helen, neem die jong, fenomenale 13-jarige Judi Hattingh haar eerste treë op die professionele verhoog. 

R200 Hennie van Greunen 17 Jul 20:30, 18 Jul 09:00, 18 Jul 20:30, 19 Jul 09:30 ATKV Wynand Mouton-teater Stian Bam, Bianca Flanders, Eldon van der Merwe, Cintaine Schutte, Judi Hattingh Dhania Schultz Curro Create / Wordsmith's Theatre Factory Pedro Kruger 110 min Age SuitabilityAll ages Age SuitabilityViolence LanguageAfrikaans, English
Kategorie(ë):