April (2024)

Nadat ‘n pasgebore baba tydens die bevalling sterf, word die moraliteit en professionaliteit van ‘n ob-gin, Nina, bevraagteken te midde van gerugte dat sy onwettige aborsies uitvoer vir diegene in nood. 

Gratis Dea Kulumbegashvili 18 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Ia Sukhitashvili, Kakha Kintsurashvili, Merab Ninidze Age Suitability18+ LanguageGeorgian
Kategorie(ë):