Babbelkous (1974)

Suid-Afrika

’n Prokureur se ontvangsdame is mal oor speurverhale en misdaadfilms. Wanneer sy glo haar baas is vermoor, rapporteer sy dit by die polisie. Maar nadat sy ondervra is, is sy oortuig sy het die antwoorde oor sy verdwyning.

Gratis Koos Roets 19 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Tobie Cronje, Katinka Heyns, Jan Bruyns Age SuitabilityPG LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):