Bacchus tot Bekker

Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien … Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bacchus wat die nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc. Kom lag saam, pink ‘n traan en drink ‘n glasie wyn. Tjorts! Jy het haar gehoor, nou kan jy haar sien, Amore sonder grense.

R200 | R220 by die deur Tobie Cronje 17 Jul 17:00, 19 Jul 13:30 Odeion-ouditorium Amore Bekker Leftfoot Theatre Productions Age Suitability13+ LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):