Bedreigings vir Aarde: satelliete, asteroïede en meer …

Potensieel-gevaarlike naby-aarde-voorwerpe is asteroïede en ander ruimterommel binne ongeveer 50 miljoen-km van die aarde wat groot genoeg kan wees om massa-ongevalle en skade aan die planeet te veroorsaak. Afhangende van hul grootte, spoed, hoek en impakgebied, kan hierdie voorwerpe miljarde lewens bedreig met impak en die daaropvolgende tsoenami’s, aardbewings en brande. En dan is daar ruimteweer … Het ons maniere om hierdie bedreigings te hanteer? 

R60 19 Jul 19:00 Naval Hill-planetarium Sakkie van der Westhuizen, Lucas Erasmus Age SuitabilityAll ages LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):