Bielie

Bielie is ‘n humoristiese en poëtiese vertelling oor ‘n aspirant-”bosveldbul” wat vasbeslote is om sy merk te maak as een van die Groot Afrikaanse Helde. Met die passie en ywer van ‘n ware held, oefen hy sy kragte toegewyd elke dag: hy verslind sardientjies met die blikkie en al, loop honderde myle sonder om ooit moeg te raak, en oefen sy brul soos ‘n leeu teen die Bosveldwinde. 

R100 DeBeer Cloete 17 Jul 17:00, 19 Jul 18:00 EBW-ouditorium Barend Kriel 60 min Age Suitability16 Age SuitabilityTaal, Vooroordeel, Gevolggeweld en verbale geweld LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):