Bob Dylan vir die Afrikaanse siel

“Dis soos om ‘n ou emosie opnuut te voel, maar nader, omdat jou eie taal anders en dieper met jou praat. Ek sou dit nooit kon dink nie.” Dít is wat ’n musiekkenner en verrasde Bob Dylan-aanhanger sê oor digter en sanger Koos van der Merwe se poëtiese Afrikaanse herskeppings van tydlose Dylan-treffers soos Mr. Tambourine Man, Blowing In The Wind en The Times They Are A-Changin. 

R180 | R200 by die deur 17 Jul 12:30, 18 Jul 19:00, 19 Jul 09:30 Naval Hill Planetarium Koos van der Merwe Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):