Charles Smith : Nuushoof van Netwerk24 in die Vrystaat en die Noord-Kaap
Ek gaan ’n laataand geselsprogram by kaggelvuur en wyn aanbied waar kuiergaste kan kom ontspan ná ‘n vertoning en meer hoor oor skrywers, akteurs en musikante se lewens. Ek hou daarvan om mense aan die gesels te kry oor hulself, hul stokperdjies, lewensuitkyk en gekkighede wat mense nooit van hulle geweet het nie.
Kategorie(ë):
