Code Unknown (2000)
France, Germany, Romania
Anne, ‘n jong aktrise, is op die drumpel om haar deurbraak in die fliekbedryf te maak. Amadou is ‘n musiekonderwyser in ‘n skool vir doofstom kinders. Maria kom van Roemenië en stuur die geld wat sy verdien deur te bedel, huis toe. Wat het hulle in gemeen, hierdie karakters en diegene wie se paaie hulle kruis?
Kategorie(ë):
