Die Griekwa is nog

Die primêre bron vir hierdie publikasie is Aäron Messelaar se boek, Forgotten but not Buried, wat ‘n stem gee aan die Griekwa-volk sodat sy geskiedenis onthou word en oorgedra kan word aan nuwe generasies; ook die wete dat die Griekwa steeds bestaan al is dit nie as ‘n homogene etniese groep nie. Dit is ook ‘n boodskap dat elke inheemse volk ’n geskiedenis het om op trots te wees en ‘n volwaardige plek in Suid-Afrika se geskiedenis verdien. 

R40 drs Hendrik Theys 16 Jul 12:00 ATKV Boeke-oase SBA-publikasie 60 min LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):