Die Moedige Avonture van Prinses Petronella

‘n Feëverhaal, maar nie soos jy verwag nie. ‘n Prinses wat swaarde swaai en ‘n Prins wat bak … Daar is ook ‘n draak wat nie so naar is soos wat hy lyk nie en ons verteller, Felicia, is ‘n feetjie wat oor haar voete val. Die toneelstuk gebruik hierdie karakters om die temas van stereotipering uit te lig, jou te help om jou vrese te oorkom en te ontdek wie jy is, met hope avontuur! 

R100 Keila van Vuuren 15 Jul 11:00, 16 Jul 11:00, 17 Jul 09:00 Odeion-amfiteater Elizri Malan, Jaco Enslin, Anke Meyer-Auld, Tiaan Gerber, Lehzè Nieuwoudt, Jené Heymans Amira van Biljon Melane Hamman 45 min Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):