Die Rebellie van Lafras Verwey (2017)

Suid-Afrika

Lafras Verwey is al dertig jaar lank ‘n klerk in die staatsdiens. Bedags sorteer hy leêrs en verwyl sy tyd deur oordrewe propagandistiese toesprake te skryf en denkbeeldige peletons in die badkamer te laat les opsê. Maar wat sy kollegas nie weet nie, is dat hy in die geheim ook ‘n koerier vir ‘n ondergrondse organisasie is wat hom genader het om te help om hul koverte missie te voltooi.

Gratis Simon Barnard 19 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Tobie Cronjé, Chantell Phillipus, Albert Pretorius Age Suitability10+ LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):