Die Sideboard en die Vuur
‘n Aangrypende duet-drama met Simon Bruinders. By George sien Abraham hoe sy lewe na die Tweede Wêreldoorlog verkeerd loop. Hy maak vir sy vrou ‘n sideboard wat ‘n huisaltaar word. Dié sideboard se bestaan word aanhoudend bedreig deur die Groepsgebiedewet en ‘n vlammehel wanneer die huis afbrand. Onder bedreiging is Abraham se huis, sy sideboard, en sy verstand!
Kategorie(ë):