Die verlore ballerina
Dit is ‘n gesellige aand in klein Emily se speelgoedkamer, waar haar verbeelding haar speelgoed tot lewe bring. Emily, ‘n helderoog-kind met ‘n wilde verbeelding, laat haar ballerinapop Isabella deur die lug dans. “En nou, vir die groot finale!” roep Emily uit en laat die pop een laaste keer draai voordat sy haar in die speelgoedkas bêre … of so dink sy. Kom help die ander speelgoed soek na Isabella, die verlore ballerina.
Kategorie(ë):