Die Vrou Op Die Dak

Die Vrou Op Die Dak, ‘n splinternuwe teks uit die pen van Germandt Geldenhuys, word aangebied deur dieselfde span van die gewilde en uiters suksesvolle keelVOL. Die Vrou Op Die Dak het ontstaan toe Geldenhuys en Je-ani Swiegelaar oppad na ‘n keelVOL-vertoning gesels het oor hoe lief ‘n mens vir jou huis kan word en die vraag gevra het “wat sou jy doen as iemand môre kom om jou huis by jou weg te vat?” En so is Die Vrou Op Die Dak geskep. 

R180 Germandt Geldenhuys 18 Jul 20:00, 19 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Je-ani Swiegelaar Rehbart Geldenhuys 80 min Age Suitability14+ Age SuitabilityTaal LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):