Different Shades of Black

Different Shades of Black is ‘n dinamiese teaterstuk wat fisieke teater, mimiek en komedie kombineer om die kompleksiteite van rasse-identiteit te verken. Die vertoning volg drie karakters wat, alhoewel hulle almal gekleurd is, uit heeltemal verskillende agtergronde kom en uiteenlopende begrippe het van wat dit regtig beteken om “gekleurd” te wees. Hulle teken in vir ‘n absurde, streng opleidingskamp om elkeen hul werklike self te verstaan. Die karakters word verplig om hul eie vooroordeel en die voorafopgestelde idees wat die samelewing op hulle plaas, te konfronteer. 

R100 Sinenhlanhla Mgeyi 17 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Kunstetrust Repteater David Noto, Brooklyn Lottering, Sonia Mayor Tshepo Matlala 50 min Age Suitability14+ Age SuitabilityLanguage LanguageEnglish, Portuguese
Kategorie(ë):