Dimpho and the Catfish
Dimpho and the Catfish is ‘n speelse, dog kragtige verhaal oor grootword in ‘n wêreld waar tegnologie regeer. Dimpho is opgewonde wanneer haar ma, Madimpho, haar ‘n slimfoon gee – maar dit is nie lank nie voordat hul verhouding uitgedaag word. Dimpho ontmoet onbewustelik ‘n aanlyn katvis wat lei tot ‘n verhaal van moed, vertroue en die unieke band tussen ‘n ma en dogter. Hierdie produksie is ‘n moderne avontuur vol humor, emosie en belangrike lewenslesse waarby elke gesin aanklank sal vind.
Kategorie(ë):
No event categories assigned.