Dinner met Diek

Diek, die silwerdief, breek in by ’n huis. M se huis. Diek het gedink niemand is tuis nie. So ontmoet M en Diek op die aand van haar verjaarsdag. M neem aan Diek is daar om te help met die voorbereidings vir die aand. Diek glo hoe langer hy haar kan flous, hoe meer hy by haar sal kan steel. Hulle hou mekaar geselskap terwyl hulle regmaak om die gaste te onthaal. Maar waar is die gaste? 

R100 Zara West 16 Jul 20:00, 19 Jul 13:00 EBW-ouditorium Kristen Fichardt, Sonja Louw, Jurie Boshoff, Mila Sobolewski, Signe Pietersen Alet Hannalene 45 min Age Suitability13+ Age SuitabilityTaal LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):