Disgrace (2008)

Die storie wat in Kaapstad afspeel, vertel van ‘n Engelse professor wat sy werk verloor nadat hy ‘n verhouding met ‘n student gehad het. Hy verhuis na die Oos-Kaap om by sy dogter te gaan woon, waar hy betrokke raak by post-apartheid politiek. 

Gebaseer op die roman: Disgrace (1999) geskryf deur die Suid-Afrikaanse skrywer J.M. Coetzee. 

Gratis Steve Jacobs 15 Jul 20:00 Equitas-ouditorium John Malkovich, Jessica Haines, Eriq Ebouaney Age Suitability16 LanguageEngels
Kategorie(ë):