Echoes of the Land
Die film is opgeneem tydens die 2024-Bodhi Khaya Artist Residency met die hoofrol wat vertolk word deur die Vrystaat-gebasseerde, bekroonde kunstenaar, Jane Mpholo. Dit is ‘n verkenning van die verhouding tussen mens en die grond.
Kategorie(ë):