Effens Anders

Aletta Francina de Kock is nog altyd effens anders … Haar splinternuwe stand-up komedie, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Soos altyd bring sy haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertel en laat jou skater van die lag met haar unieke uitkyk op die wêreld. Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land – want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie… dis altyd Effens Anders

R180 | R200 by die deur 16 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Aletta Francina de Kock Jeandré Charl Hammond Jeandré Charl Hammond Age SuitabilityGeen o/16's Taal LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):