Hand-kwiltwerk (Die kuns van kwilte wat handgemaak is)

Ontwerp jou eie pragstuk deur unieke stukkies lap aanmekaar te las om ‘n handgemaakte kwilt te skep. Tydens hierdie werkswinkel word deelnemers stap-vir-stap verduidelik hoe twee lae materiaal met net naald en garing verander kan word in ‘n spoggerige, handgemaakte kwilt. Hierdie stadige, repeterende handbewegings sal jou help om jou kreatiwiteit en kunstigheid in ‘n ontspanne atmosfeer te ontgin. 

R400 Christine von Wielligh 15 Jul 15:00 EXR 5 LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):