Harte-Bliksems

Harte-Bliksems is ‘n lawwe rom-com wat die avonture van Annamart en Andries volg op die Afrikaanse dating-app “Biltong-en-Bokkies”. Andries, ‘n romantikus, en Annamart, wat nog nooit haar eerste soen gehad het nie, beleef interessante en soms ongemaklike dates. Van bodybuilders tot vreemde karakters – die pad na liefde is vol draaie. Met humor en deernis neem Harte-Bliksems jou op ‘n skreeusnaakse reis deur internet dating, waar romanse dalk wag … of dalk nie! 

R100 DeBeer Cloete 15 Jul 16:30, 18 Jul 20:30 Kunstetrust Repteater Anke Meyer-Auld, Norman Doubell Elizri Malan AWA Produksies 60 min Age Suitability13+ Age SuitabilityTaal LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):