Hiep Hiep Hoera! Hans Haas Verjaar!

Kan julle glo Hans Haas kuier al tien jaar lank by julle! En vandag is die groot dag, want Hans Haas verjaar! Die dieremaats op Haaslaagte is besig om ‘n verrassingspartytjie te reël, maar Mnr. Hans mag van niks uitvind nie! Morrie Meerkat hoor al weer net wat hy wil en is ontsteld oor wat hy dink aangaan! Kom kuier saam met al die dieremaats as ons Hans Haas se 10de verjaarsdag vier! 

R110 | R130 by die deur 14 Jul 12:00, 15 Jul 09:00, 16 Jul 15:00, 17 Jul 15:00, 18 Jul 13:00, 19 Jul 11:00 Kunstetrust Repteater Xander Steyn, Blanche Botha, Charlene Taljaard, Jené Heymans, Rozanne Kotzee, Marnique Labuschagne Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):