I AM – One of many, many of One

‘n Eerste-generasie immigrant probeer haar Habesha (Eritrese/Ethiopiese) erfenis en Britse identiteit balanseer Maar wat gebeur wanneer jy alles agterlaat vir die belofte van iets beter – net om te ontdek dat dit nie beter is nie? ‘n Poëtiese refleksie oor vervreemding, tradisie en oorlewing, verweef met taal, gebruike, musiek en drabare tegnologie (MiMu-handskoene). Dit is nie ‘n musiekblyspel of drama nie, maar ‘n nuwe soort storievertelling. I AM: OommoO is ‘n multisensoriese ervaring waar tegnologie en tradisie ontmoet, en die verlede bots met die toekoms. 

R120 14 Jul 15:00, 15 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium LULA.XYZ Chris Spring (Assistant) 60 min Age SuitabilityAll ages LanguageEngels, Tigrinya
Kategorie(ë):