In Resonance

Die installasie sal visuele kuns, vertoonkuns en interaktiewe ervarings meng om die gehoor te nooi om oor hul eie stories te reflekteer, terwyl dit terselfdertyd die universele goue draad wat alle mense met mekaar verbind, erken. Dit sal die simboliek van die Linda – ‘n beskermende bandjie wat tradisioneel gedra word om boosheid af te weer – as ‘n sentrale motief gebruik, tesame met ander gevonde voorwerpe, om ‘n sensoriese ruimte te skep wat konneksie, genesing en eenheid bevorder. 

R30 early bird | R50 by die deur 17 Jul 19:00, 18 Jul 12:00, 19 Jul 12:00 Scholtz-saal Sibahle Mabaso, Jacobeth Selinga Wild Geese Pty Ltd, Jacobeth Selinga Age Suitability16+ LanguageEngels, Sesotho, isiZulu
Kategorie(ë):