Karen Zoid

Ervaar die legendariese Karen Zoid in lewende lywe by die Vrystaat Kunstefees. Zoid is een van die mees gevierde musikante van haar tyd, haar naam sinoniem met die emosioneel-gelaaide krag van Suid-Afrikaanse rock. Sluit by haar aan vir ‘n aand van kragtige musiek en boeiende stories wat die hart van ruk-en-rol gaan oopskeur. 

R280-R320 14 Jul 19:30 Creative Kilowatt Kopanong Ouditorium Karen Zoid 90 min Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):