Katrien, die King en die Kween

Katrien, die King en die Kween is ‘n nuwe kabaret uit die pen van Johann Slabbert, saamgestel uit die musiek van David Kramer, met sy skerpsinnige en insigryke lirieke as motief om sosiale kwessies uit te lig. Elzabé Zietsman vertolk die rol van Katrien, en haar pianis en musiekregisseur, Tony Bentel, die rol van Merve. In “Frikkie” maak ons kennis met Katrien, wat vertel van haar droom om ‘n ruk-en-rol ster te word, maar hoe haar huwelik en moeilike lewe haar gedwing het om haar musiekloopbaan prys te gee. 

R180 | R220 by die deur 15 Jul 10:00, 18 Jul 16:00 Odeion-ouditorium Elzabe Zietsman, André Schwartz,Tony Bentel Johann Slabbert Drama Drama Age Suitability10+ LanguageAfrikaans, Engels
Kategorie(ë):