Knooking Workshop

Leer hoe om breiswerk met ‘n hekelhaak maak. Nee, dit is nie Tunisiese brei nie, dit is “Knooking”. Dit is ‘n wonderlike kuns, veral vir dié wat kan hekel en breistof wil hekel, maar breiwerk te tydrowend vind. Geen brei- of hekelondervinding is nodig nie, maar dit sal jou ‘n voorsprong gee as jy weet hoe. Hierdie kuns kan deur enigiemand van enige ouderdom gedoen word, selfs so jonk as twaalf jaar oud. Gee jou brein ‘n kreatiewe uitdaging. Sluit by ons aan vir pret en lekker lag en vertrek met ‘n nuwe kuns wat jy geleer het. 

R435 Rebecca Cantor 16 Jul 14:00 EXR 5 LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):