KÔ LAAT ONS DANS

Die produksie is oorspronklik by die Adam Smallfees aangebied, as ‘n viering van Suid-Afrikaanse musiek wat ons bymekaar bring en wat bekend is vir elke Suid-Afrikaner se oor. Die kunstenaars is Frazer Barry, Brandon October en Selby Williams, met die Crescendo-orkes onder leiding van William Jacobs – dis bietjie rock, bietjie folk, bietjie tribal, jazz en alles wat mense se voete laat jeuk om te dans. 

R180 William Jacobs 18 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Brandon October, Frazer Barry, Selby Williams, En die Crescendo-orkes, Anthon Mannel, Donovan Dyers, Eddy Strings, William Jacobs Selby Williams ATKV-Crescendo Opdraggewende vervaardiger - ATKV; Uitvoerende vervaardiger - Morné van Staden 75 min Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):