Kruispad of Die legende van die goue vis

’n Jong paartjie op pad na ʼn partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en besluit ná ure in die snerpende koue om skuiling te soek in ’n afgeleë hut in die woud. Oswald, ’n alleenloper, bied aan die meisie skuiling vir die nag en glo vas sy is vir hom bestem. Só ontstaan ’n titaniese stryd tussen die mans. Die Estlandse skrywer Jaan Tätte se magiese sprokie gaan oor die grense van liefde, verraad en geweld. 

R230 Marthinus Basson 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 13:00, 19 Jul 20:00 ATKV Wynand Mouton-teater Carla Smith, Beer Adriaanse, Edwin van der Walt, Eben Genis Philip Theron 90 min Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):