Kry vir jou ‘n Tux, Thomas

Tessa is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie en die belaglike “Toekenning vir Lewenslange Bydrae” wat sy kry, is om subtiel te sê haar tyd is verby. Tessa gaan nie opdaag nie en die stotterende Thomas het sy hande vol om haar te oortuig om tog te gaan. Marion Holm en Dean John Smith speel die verhoog vuurwarm in hierdie stuk oor seekatte en wat ons doen om okay te wees. – daar is baie om oor te lag, maar, vir balans, ook heelwat om oor te huil. 

R160 | R190 by die deur Retief Scholtz 16 Jul 09:30, 17 Jul 09:30, 18 Jul 13:30, 19 Jul 17:30 kykNet Scaena-teater Marion Holm, Dean-John Smith The Artist Warehouse, Innibos, NATi, Vrystaat Kunstefees Age Suitability13+ LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):