Lag en Legende: ‘n Wandeling deur die loopbaan van Tobie Cronjé

‘n Bespreking oor die legendariese Tobie Cronjé, gelei deur die gesoute Suid-Afrikaanse akteur en skrywer Chris Vorster. Hierdie spesiale geleentheid vier Cronjé se ikoniese loopbaan, sy bydrae tot film en televisie, en sy blywende invloed op die vermaakbedryf.

R40 Chris Vorster 19 Jul 13:00 Equitas Senaatsaal Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):