Lukas bou ‘n Superkar – Peti Troskie (Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa)
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip- en plak en karakters geskep wat gebaseer is op van Lapa-Uitgewers se gewildste jeugboeke.
Kategorie(ë):