MARION MONROE

In Marion Holm se nuwe eenvrouvertoning verken sy die vraag oor identiteit deur haar (skreeusnaakse) stories oor hoe sy die lewe ervaar. Dit beloof lekkerlag en net genoeg pitkos om jou aan die dink te sit. 

R200 Chris Vorster 15 Jul 15:00, 17 Jul 12:30, 19 Jul 13:30 ATKV Wynand Mouton-teater Marion Holm Handyminds Handyminds 75 min Age Suitability12+ LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):