Marks We Make

Elke afdruk vertel ‘n storie. In Marks We Make word persoonlike en gesamentlike ervarings kollektief deur die kuns van drukkuns vasgevang. Die inspirasie kom van die merke wat ons op ons gemeenskappe – naby en ver – laat. Dit onthul hierdie oomblikke van vreugde, worsteling, geheue en hoop en nooi jou uit om te sien hoe jy self in ink en papier weerspieël word. 

Gratis Kay Fourie 15 Jul 09:00, 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 00:00 Scholtz-saal The Printing Girls
Kategorie(ë):