Monster (2023)

Wanneer haar jong seun Minato vreemd begin optree, voel sy moeder dat daar iets verkeerd is. Toe sy ontdek dat ‘n onderwyser daarvoor verantwoordelik is, storm sy die skool binne en eis om te weet wat aangaan. Maar soos die storie ontvou deur die oë van moeder, onderwyser en kind, kom die waarheid geleidelik na vore. 

Gratis Kore-eda Hirokazu 16 Jul 19:00 Equitas-ouditorium Ando Sakura, Tanaka Yuko, Nagayama Eita Age Suitability13PG LanguageJapanees
Kategorie(ë):