Mr. Isaacs
Mr. Isaacs vertel die verhaal van ’n talentvolle jong sokkerspeler, Tauriq Isaacs, wat worstel met ’n familiegeheim wat hom op ‘n pad van selfvernietiging lei – ‘n pad wat sy belowende toekoms en die verhoudings wat vir hom kosbaar is, in gevaar stel.
Kategorie(ë):
