Naaldwerk Werkswinkel (Maak ‘n drasak)
Kom stik die maklikste drasak (“Tote Bag”) ooit! Hierdie werkswinkel is perfek vir enigeen wat lus het om ‘n nuwe talent – naaldwerk – te ontdek, of selfs vir diegene wat meer ervare is maar uitsien na ‘n nuwe projek. Die proses word stap-vir-stap verduidelik sodat elkeen kan wegstap met ‘n spoggerige drasak. Los daardie plastieksakkies met selfvertroue en styl in die verlede.
Kategorie(ë):
