Öh

Die kombuis is waar ‘n bejaarde persoonlike sjef, Mohn, tuis voel – ‘n wêreld waar klassieke musiek altyd op die radio speel. Mohn weet wat die kombuis bied en wat dit vereis. Vannag, vir die eerste keer, is daar onverwagte omstandighede. Maar Madame moet steeds eet! Mohn begin die wêreld soos hulle dit ken, bevraagteken en twyfel aan hul vermoë om die meester in die kombuis te wees. Miskien kom alles tog uiteindelik tot ‘n einde. 

R100 Kristen Fichardt 15 Jul 13:00, 17 Jul 19:00 EBW-ouditorium Shannon Hendry, Sonja Louw, Enzo Cocciante Clarice Schoonwinkel 50 min Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageGebrabbel
Kategorie(ë):