Opera & Tango

Die hoogs begaafde en populêre klassieke-musiek kunstenaars, Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk, bied hul eie weergawe van verskillende musiekstyle aan: van barok en romantiese opera, via klassieke kabaret en musikale teater, tot by die avontuurlustige wêreld van Spaanse klanke en -dansstyle soos die zarzuela en tango! Die program sluit musiek in van Chopin, Gershwin en Granados. 

R180 15 Jul 13:30, 16 Jul 17:00 Odeion-ouditorium Zanne Stapelberg, Albie van Schalkwyk 60 min Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans, Engels, Italiaans, Frans, Spaans
Kategorie(ë):