Parfuum Werkswinkel

Wanneer die winkels se parfuum nie daardie unieke reuk het waarna jy op soek is nie, hoekom kom maak jy nie net jou eie nie? Kom leer saam hoe verskillende essensiële olies jou emosioneel kan affekteer. Elke deelnemer word dan die geleentheid gegun om al die olies te ruik, en drie gunstelinge te kies. Jy kan jou eie persoonlike geur parfuum meng wat by jou emosionele behoeftes pas. Boonop kry jy ‘n kans om jou persoonlike resep af te skryf vir die toekoms. 

R280 Carina Marais 17 Jul 15:00 EXR 5 LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):