Pattern Drafting
As jy reeds met kommersiële patrone gewerk het en jou ontwerpelemente wil inkorporeer of ‘n beterpassende ontwerp benodig, is hierdie werkswinkel vir jou. Ons sal begin met ‘n kort inleiding tot die gereedskap en toerusting wat benodig word vir patroonontwerp. Platpatroonontwerp-stelsels sal bespreek word, en in hierdie werkswinkel sal jy die kuns leer om te meet, insluitend die neem van patroonafmetings. Naat- en stylmanipulasie van patrone, soos die verwydering van nate en die skep van styllyne, inryg en plooie, sal bespreek word.
Kategorie(ë):
