Perspectives on Perspectives of Love

Dit is jou gelukkige dag! Vier vertonings. Vier regisseurs. Een kaartjie! Sluit by ons aan terwyl ons ervaar hoe die liefde jou kan laat lag, huil, woedend maak en jou net eenvoudig verstom. Elke vertoning bied ‘n nuwe perspektief vanuit die perspektief van ‘n nuwe regisseur. 

R100 Gert Hay 16 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Odeion-amfiteater Jaco Enslin, Jane Mpholo-Mehlape, CW Laten, Jené Heymans Gert Hay 90 min Age Suitability13+ LanguageEngels
Kategorie(ë):