Poppie Nongena (2019)
Die film vertel die verhaal van Poppie Nongena, ‘n Afrikaanse/Xhosa Suid-Afrikaner, wie se lewe draai om haar familie en die soeke na stabiliteit in ‘n tyd van geweldige omwenteling in Suid-Afrika, toe swart vroue gedwing is – deur arrestasies, boetes en gedwonge verskuiwing – om hul huise te verlaat en in afgeleë areas, wat as swart tuislande geoorloof is, te hervestig.
Gebaseer op die roman: Die Swerfjare van Poppie Nongena (1979) deur Elsa Joubert.
Kategorie(ë):
