Postmortem on Published Media

Sluit by ons aan wanneer ons rou oor die verlies van ons gunsteling plaaslike koerante. Het ons vir ewig die velle papier wat ons onder in die papegaaihok sit, verloor? Sal daar ooit weer ‘n tasbare nuusbron wees vir dié wat tegnologie vrees? 

R40 15 Jul 17:00 ATKV Boeke-oase Gert Coetzee, JP Daffue, Charles Smith LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):