Reflections
Rachel, ‘n jong video-speletjie-ontwikkelaar, sukkel om haar voorkoms te aanvaar. Sy eet nooit iets nie tensy sy weet wat hoeveel kalorieë dit bevat nie. Een dag, te midde van ‘n geestelike ineenstorting, kom sy teen haar grootste vrees te staan! Nou kan net die meisie in die spieël haar red.
Kategorie(ë):